Anastasia Ashley – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Anastasia Ashley het reeds op 5-jarige ouderdom begin surf en op die ouderdom van 6 ‘n surf kompetisie gewen met ‘n stuk kak surfboard wat sy in ‘n trash can in die straat af gekry het. Teen die tyd wat sy 7 was, het sy reeds ‘n sponsor gehad en het sedertdien nog nie terug gekyk nie – op 16 het sy byvoorbeeld ‘n major national title gewen.

griffinAnastasia Ashley – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment