Ana de Armas – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ana de Armas is in Cuba gebore en het Spain toe gefokof toe sy 19 was. Sy het in 2014 Los Angeles toe getrek en het in 2017 ‘n rol gekry in die nuwe Blade Runner movie, Blade Runner 2049 as Ryan Gosling se girlfriend. Haar Hollywood career het maar nou eers begin spoed vang.

Tit-bits:
Sy het sentrale heterochromia – hoewel beide haar ogies groen is, het dit ‘n bruin senter.

griffinAna de Armas – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment