Die Duitse Lutherans is die ooms wat met die idee van die Paashaas opgekom way back in 1682 , 30 jaar na Suid-Afrika deur die Kaaskoppe ontdek is. Dsi paashaas het die rol van ‘n regter gespeel wat besluit het of kinders cool of kak was aan die begin van Paasfees. Volgense legende het die haas min of meer dieselfde rol as Kersvader gehad. Hy het rongeloop met gekleurde eiers en speelgoed in sy mandjie. In sommige staaltjies het die haas klere gedra en en in ander, glad nie. Ons kies die middelweg en gee vir Mervrou Paashaas min klere.
Place your ad here
Hierdie post is 987 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,116 post views in totaal sedert 1 November, 2019.