Wat van so bietjie goeie nuus in die entertainment industry vandag vir ‘n verandering? Game Of Thrones season 8 begin Maandagaand! Nu Metro sal ook special screenings hou van die eerste episode op Maandag, 15 April, 3 uur die oggend – dis nou vir die super dedicated fans. Dit sal plaasvind by selected cinemas in Kaapstad, Joburg en Durbs. Vir dié van julle wat faktap slaappatrone het – hier is die schedule vir die episodes sowel as die durasie van elke episode. Vir die mense wat wel kan wag, die episodes wys later die aand (22:00) op Mnet en Showmax, so bly weg van die hele interweb af op Maandae gedurende April en die eerste week in Mei as jy nie spoilers soek nie.
O ja, en tag ‘n tjommie op Facebook wat tune “Ek het nog nie een episode van Game Of Thrones gekyk nie”
Hulle kort aandag en validation. Gee dit vir hulle.
Beplan jou etes en -kak en pis-breaks solank:
Game of Thrones Season 8
ep 1 : Monday, 15 April 03:00 est running time 0:54
ep 2 : Monday, 22 April at 03:00 est running time: 0:58
ep 3: Monday, 29 April at 03:00 est running time: 1:22
ep 4: Monday, 6 May at 03:00 est running time: 1:18
ep 5: Monday, 13 May at 03:00 est running time: 1:20
ep 6: Monday, 20 May at 03:00 est running time: 1:20
Directors vir season 8 sluit in: David Benioff & D.B. Weiss, David Nutter en Miguel Sapochnik en skywers vir final season sluit in: David Benioff & D.B. Weiss, Bryan Cogman and Dave Hill.
Watkykjy staan op 3,092,384 post views in totaal sedert 1 November, 2019.