Blair O’Neal speel al sedert die ouderdom van 11 ghol en sy is blair goed, hoor! As ‘n junior was sy gekies as lid van die U.S. Junior Ryder Cup Team. Sy het ook so bietjie modelwerk gedoen so saam met die balle bliksem. Sy is co-host van Golf Channel se School of Golf.
Place your ad here
Hierdie post is 592 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,116,898 post views in totaal sedert 1 November, 2019.