Staan eerste in lyn om die tweede boek in die gewilde stripboekreeks te kry: Die Avonture van Bal-Oog & Brommel deur die crowdfunding-veldtog te ondersteun! Nie net dit nie – deur die veldtog te ondersteun, is die volgende pryse op die spel: t-shirts of ‘n getekende kunsafdruk deur Willem Samuel. Wil jy ’n karakter wees in ’n grafiese roman? Die aanbod is beperk tot drie mense! Andersins kan jy ‘n private toneelopvoering van die hit teaterstuk, Moord in Ixiastraat by ‘n venue van jou keuse!
Ondersteun die brasse hierso.
In case jy gewonder het hoekom ons die manne help ondersteun – hulle is die ouens wat waaaaaaay back op Watkykjy die Skrapnel comics vir ons geteken het:
Check bietjie van hulle animation werk hierso uit, asook ‘n toneelopvoering:
Watkykjy staan op 3,083,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.