Yay vir female pro surfers! Yay vir Sally Fitzgibbons! Sy her reeds op 14-jarige ouderdom die Australian Junior Pro open gewen, ‘n contest waar female surfers 21 of jonger moet wees. Sy was die jongste ooit om dit te wen. Sy het nie daar gestop nie. As ons al haar accolades gaan moet bespreek, gaan ons heeldag hier sit. Ons kan dalk net noem dat sy in 2012 die heel eerste Australian open gewen het nadat sy die US open ook gewen het, wat haar detyds die enigste persoon gemaak het wat beide titles in een jaar gehou het.
Wat ‘n accomplished Sheilah!
Place your ad here
Hierdie post is 656 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,323 post views in totaal sedert 1 November, 2019.