Dis nou basically tickets vir Die Antwoord. ‘n Rapper van Brisbane in Australië, Zheani Sparkes, het ‘n hele trailer vol bomme gedrop en Ninja beskuldig van human trafficking, pedophilia, die verspreiding van eksplisiete fotos en verkragting. Zheani het besluit om hierdie beskuldigings in die vorm van ‘n diss track uit te gee – ironies iets wat Die Antwoord ook al gedoen het, vernaamlik met Eminem. Dus het hierdie Sheila vir hulle so bietjie van hulle eie medisyne in die hol gestop.Natuurlik sal meeste mense se eerste reaksie wees dat hierdie goose fame soek ses jaar later en dat die motives dik dodgy is. Veral omdat sy dit in die vorm van ‘n rap track release. Daai is mos Die Antwoord se backyard. Wat ook die wenkbroue laat lig en die kop een kant toe laat tilt soos ‘n hond wat ‘n fokken weird klank gehoor het, is die feit dat hierdie chick se hele look op Yo-Landi s’n gebasseer is. Fans aan beide kante het hewig begin reageer, maar die rule of thumb is gewoonlik dat jy jouself nie met te veel oorgawe hoef te verduidelik en te verdedig as jy fokol verkeerd gedoen het nie. Yo-Landi het besluit om haar fanbase deur middel van Instagram aan te spreek oor twee elaborate posts. Wie het die meeste slaankrag? ‘n Rapper met 1.1m followers op ‘n vanity-platform of ‘n wannabe copy van ‘n rapper met ‘n tos aksent wat ‘n career wil launch? Natuurlik sal Yo-Landi se woorde meer weeg:
Hierdie deel is die beste grappie uit Yo-Landi se Instabrag storie:
“i know during the 4 days ninja “dated” her, they took a nude selfie together that Zheani sent to Ninja afterwards. Ninja never posted this foto.”
Die nude selfie wat gemention word is actually ‘n foto van Zheani wat Ninja se piel in die bad suig tydens haar blitsbesoekie aan Suid-Afrika. En ja, hy het dit nie gepost nie. Hy het dit vir Sharlto Copley gemail, probably terwyl hulle aan die movie, Chappie, gewerk het. Daar was kakbaie accusations destyds van Ninja se gedrag op stel tydens verfilming van Chappie. Stuff soos dat hy vir ten minste een female staff member op stel ‘n foto gestuur het van hom wat sy eie piel suig. Ook dat dat hy van die staff uitgenooi het na Kaapstad om ‘n hotelkamer te boek met die idee om hoere te naai. Hy het alles ontken.
Zheani het presies ‘n week terug op die 18de Maart die hele fokspul in vyfde rat gegooi deur ‘n video te maak vir haar nuwe diss track, wat Die Antwoord so ontstel het – hierdie keer vergesel deur screenshots van SMSe en WhatsApp-gesprekke tussen haarself en Ninja. Jou hande gaan blase kry van pause druk en alles probeer lees, so gaan kook solank die ketel en maak ‘n broodjie. Jy gaan fokken lank sit en lees. Die track is actually nogal basdass. Ons het so paar van die screenshots onder die video geplaas.
Hierdie is actually die main storie waaroor alles gaan. Dit klink moerse verregaande, maar dit wil voorkom of daar werklike abuse was:
Hoe fokken poes creepy is dit?
Dit blyk of Yo-Landi en Ninja beide salig onbewus was van die screen shots met die “bewyse”, want Ninja het die afgelope Saterdag (23 Maart) ‘n video van oor die ses minute lank op Die Antwoord se Facebook page gepost waarin hy Zheani basies probeer discredit en slegsê as ‘n fangirl en ‘n hoer-starfucker wat clout soek, maar ook noem dat met haar aankoms op die lughawe in SA destyds, hy nie gekry wat hy “bestel het nie”. Hy het haar nietemin nog steeds genaai, heel moontlik presies soos wat Zheani dit hierbo beskryf het. Wat Ninja aan Die Antwoord fans ook in die video probeer wysmaak het, was dat Zheani ‘n sekswerker is wat sataniese porn videos maak en dit oor die internet verkoop. Want check, een van hulle loyal fans het so paar van die videos en fotos gekoop en vir Ninja aangestuur. Ninja het die materiaal ook opgelaai na ‘n Google drive en die link vir almal wat dit wou kyk, beskikbaar gemaak in links onder die post van die video. Dit is een of ander tyd oor die naweek verwyder, heel moontlik na hulle ‘n O LIEWE FOK-moment gehad het na hulle al die screen shots gesien het. Of dit, of hulle lawyers het hulle getune dat hulle besig is om kak aan te jaag. Of Facebook het hulle forseer om te verwyder of dit self verwyder. Ninja het die video ook op YouTube gelaai, maar YouTube het dit verwyder want hulle sien dit as abuse. Damage done. Daai video en post met die skakels en videos om te download was oor die naweek reeds deur ‘n halfmiljoen-plus mense gesien en/of gedownload en herversprei.
Dis egter steeds op Vimeo en steeds met al die skakels na die YouTube drive met al die porn. So die beste plan of defense is attack? Easy. Maak haar uit as ‘n fangirl/hoer/star fucker en pretend dat dit jou offend en skok. Ninja van alle mense wat nie die images en videos kan handle nie?
Dis soos Cyril Ramaphosa wat shocked is oor
1) Eskom in sy poes in is
2) Die Guptas
3) Bosasa
4) VBS
5) Die trein wat so poes lank delayed was met hom op dit
Trek die ander piel, my ou…
Gaan lees in die screenshots wat hy alles met haar wou doen. Scroll weer op na Zheani se video hierdbo. Gaan pause daai kak, bra. Gaan lees dit.
(UPDATE: DIE VIMEO VIDEO IS 5 MINUTE NA DIT OP WATKYKJY GEPOST IS) OOK DEUR DIE ANTWOORD VERWYDER)
ONS HET EGTER ‘N NUWE COPY OP YOUTUBE OPGESPOOR EN DIT SOMMER OFFLINE OOK GE-SAVE.
Die Antwoord kan ook nie sommer gou weer hulle voete weer in Australië sit nie:
If either Watkin or Anri dare step on Australian soil they will be arrested and charged for distributing Revenge Porn (3 years in jail under 227a and 227b put into action the 19th February 2019, “The new offence will apply to any intimate image regardless of how or where the image was captured or made”)
Nou baie van die die-hard fans reken omdat Zheani self porn maak en versprei hou daai aanklag nie water nie. Daai goose kan op haar hande staan oor ‘n pentagram en ‘n gieter in haar hol druk en ‘n reënboog uitspuit en die kiekies verkoop vir R5 elk as sy wil. Dis besides the fokken point. Dit gaan hier heel moontlik oor die private foto tussen Zheani en Ninja met die pielgesuigery, wat Ninja vir Sharlto Copley gemail het.
UPDATE: HIER IS ZHEANI SE RESPONSE TOT NINJA SE (VERWYDERDE) VIDEO:
Die Antwoord het nadat hulle die slut-shaming posts op hulle FB page delete het, bloot net ‘n nuwe post geplaas – ‘n heel onskuldige een wat hulle musiek promote. ‘n Boring-as-fuck post om te diffuse en confuse. Of om die fans wat die ander kak oor die naweek gemis het ietsie gee om mee te speel soos ‘n deur-die-kak kat kat met ‘n bol wol. Fans het egter hewig reageer en die eerste net onder 100 comments was alles behalwe komplimente. Iemand sit seker nou nog en delete die negatiewe comments wat inlvoei…
Daar is heeltemal te veel angles en nooks en crannies in hierdie fokken bizarre storie om al die bases te cover, so gaan krap deeglik rond. Hierdie is nie naby aan die einde van die satansepie nie. Dis baie fokken ironies dat daar nou nog meer vra as ooit was oor Die Antwoord. Wees ook versigtig om te vinnig klappe na die ‘satanskind’ se rigting uit te deel. Sy kom vanaf ‘n gebroke huis met ernstige, herhaaldelike mishandeling. Dis altyd maklik om so iemand vir ‘n poes te vat, veral as een persoon in ‘n magsposisie sit en die ander party verafgod jou en is so starstruck dat daar tonnelvisie van die hoosgte graad is.
Soos met hulle vorige projekte is hierdie is min of meer die draaipunt vir die volgende implosion van Waddy se musiekloopbaan. Altyd op die kruin of op die deurbraak. Hierdie keer gaan daar dalk net regte consequences wees en hy gaan vir Anrie en hulle kind saam hel toe trek. Hierdie hele gemors is alles self-inflicted.
Kom ons kyk wat maak 2019 met Die Antwoord. Daar is net een pad en dis ‘n grondpad.
Watkykjy staan op 3,073,780 post views in totaal sedert 1 November, 2019.