Paige VanZant is ‘n interesting cat en MMA fighter. As kind was sy ‘n regte tomboy gewees wat dirt bikes gery het en gelike het van visvang en guns skiet. Een van daai fokken cool meisiemaatjies wat enige seuntjie graag as tjommie sou wou hê. Haar regte naam is eintlik Paige Vanderford omdat sy einde 2018 met mede-MMA ster, Austin Vanderford getrou het, maar lank voor dit was haar regte legal van, “Sletten” gewees. Nou voor jy die obvious grappies wil maak, lees eers verder. Maybe leer jy iets. Op skool is sy deur meisies geterg en geboelie, juis oor haar unfortunate van, maar dinge was eintlik veel erger. Die konterige meisies het ook gerugte begin versprei dat Paige tydens ‘n skoolpartytjie ‘n klomp seuns genaai het en dat sy ‘n slet is, net soos haar van dit uitspel. Wat eintlik regtig gebeur het, is dat sy deur ‘n groep seuns verkrag is by die partytjie nadat hulle haar dronk gemaak het. Dit is dus te verstane dat sy MMA fighting as ‘n loopbaan gekies het.
Dit sal nooit gebeur nie, maar imagine hoe befok dit sou wees as sy nou al die mans faktap kan bliksem? Fokken kontkoppe.
Tit-bits:
As kind is grootgemaak met danse, ballet, jazz en hip-hip, want haar ouers het ‘n dance studio in Oregon gerun.
Sy het in 2016 deelgeneem op Dancing With The Stars en het die finals bereik en op die einde tweede plek ingepalm.
Sy is ‘n go-getter en ‘n fighter in die ware sin van die woord:
Place your ad here
Watkykjy staan op 3,091,354 post views in totaal sedert 1 November, 2019.