Zefspotters en so paar simpel Afrikaanse memes

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Stuur daai zef kiekies op jou foon aan sodat ons die mede-zefgatte se Maandag kan kickstart.
Sweef dit na griffin@watkykjy.co.za


Ek voel fokken jammer vir hierdie kinders wie se ma hulle wil braai en vreet??!
Louise

Hier is net te veel wat hier aangaan in hierdie foto. Die sif ou boere omie met sy two tone outfit langs sy pienk bakkie bakkie in Limp(pomp)o. Waar wil jy daai vuilpiel loop indruk, jou skurwe skobbejak?
Dirk
Rock uit met jou blokfluit!
Arthur Akkedis
“Het ek jou al my Henna tatoo gewys?” tune ‘n vriend my noudiedag by Park Acoustics.
Hierdie is ‘n foto van ‘n actual regte tattoo wat tune dis ‘n Henna tattoo. My tjommie Werries het serious probleme.
griff
Almal ken ‘n recce of het ‘n oom wat een was of skiem hy was self een en glo homself.
Flip

Wanneer iemand op Facebook se simpel opinie lug. Kyk, almal is geregtig tot ‘n opinie, maar mens kry ‘n hele paar tietkoppe wat like om eiertjies uit hulle beurt te lê. En sommige van hulle like dit om dit pap dik aan te draai. Daai tipe mense vir wie al ‘n mljoen keer gesê het om nie te oordryf nie. Soms moet jy maar net opgee met ‘n “nouma piele” maar soms moet jy hulle net so bietjie tune met so bietjie hulp vanaf Watkykjy:


Hierdie post is 100 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 83,203 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZefspotters en so paar simpel Afrikaanse memes

Gooi Comment