Sophie Horn is ‘n Britse bokkie wat die boring game van gholf so bietjie horings gee. Met ‘n handicap van 4 is sy nie die mees suksesvolste gholfer daarbuite nie, maar sy het op ‘n stadium ‘n golf show ge-co-host en het vir so rukkie op Sky Sports ook present. Sy is nogal populêt onder Amerikaanse gholfspelers.
Hoe is jou gholf game? Jol jy?
Place your ad here
Hierdie post is 692 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,254 post views in totaal sedert 1 November, 2019.