So bietjie zefspotting vir die Maandag blues

In Zefspotters deur griffin

Hi Griffin
Ek was so ruk terug in Suid-Afrika op vakansie, toe sien ek hierdie twee manne se kak gevaarlike nommerplate.
Lekker
Heinrich
Hierdie klink na ‘n lekker jol in Klerksdorp #zefspotters
Magdil
Whyyyy?
David Muller
Jy gaan jou fokken bakkie rol, bra
James
Lekker, ou ballas!
Magdil
Hierdie in Silverton gespot. Viva, soutpiele!
Louis
Hierdie uitgepaasde naai in die Pretoria CBD raaklgeloop
Saurus
Some people have no shame.
Magdil
Place your ad here

Hierdie post is 965 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,602,079 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo bietjie zefspotting vir die Maandag blues