Shelby Chesnes – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Shelby Chesnes is in Florida (die Amerika ene, hoor?) op Valentine’s Day in 1991 gebore. As kind het sy altyd vir haar ma ge-pose. Haar ma was as amateurfotograaf heavy into haar hobby. Op skool het Shelby deelgeneem aan cheerleading kompetisies en na skool het sy haar eie spray tan besigheid begin. Dit is só ‘n Florida ding om te doen, right? Sulke Trump-marabs vibes. So ses jaar gelede het sy haar kiekies vir Playboy ingestuur en was gekies as hulle Playmate of the Month vir Julie, 2012. O ja, en in Horrible Bosses in 2014 was sy “sexy jogger”.

Lekker acting career op pad!

Tit-bits:
“No implants, contacts, or hair extensions. My hair, my eyes, my breasts — it’s all me.”
“I’d live in a bikini if I could.”
Sy is maar net 1.6m lank.


Place your ad here

Hierdie post is 841 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,718 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinShelby Chesnes – Woensdag se warm bokkie