Hoe treat die eerste Woensdag terug by die werk jou? Jy kan nou amper fokof en dan is daar nog net 2 daggies oor voor dit naweek is en jy by die huis kan huil met ‘n bier in die vuis terwyl jy braai. Check net gou vir Charly Jordan uit. Sy is ‘n Insta-goose met so net oor die 1.4m followers. Sy het in Utah grootgeword en is nogal sporty. Sy maak uit van hol en hekkies. Sy is ook ‘n moerse goeie surfer wat al ‘n kompetisie of wat gewen het toe sy vir ‘n rukkie in Costa Rica gebly het.
As jy soos ‘n wolf ka
Tit-bits:
Sy het so effens van ‘n onderonsie met die stort gehad verlede week…
Hierdie post is 1,277 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,932 post views in totaal sedert 1 November, 2019.