Merry Krismis! Geniet Rolbees se kick-ass Kersfees playlist!

In Rolbees Reviews deur griffinRek jou bek

Rolbees het vir ons almal ‘n moerse lekker playlist vir Kersfees gaan staan en opstel. Ons het hom gisteraand uitgetoets met so paar tjommies vir ons jaarlikse buddy get together en daar is ‘n hele paar lekker surpises in die mix!

Dis ‘n interessante, onverwagse lys van 71 songs wat  presies 4 ure cover, so jy kan hom vandag of more tydens lunch jol en luister terwyl jy en die familie julleself dik tand aan tafel en aankarring tot waar jy later op die couch met jou broek se boonste knoop oop sit en burp, poep en kreun van jou varksige gedrag op hierdie kakwarm krismis.

Enjoy! En ons hoop jy het befokte presente gekry!

Place your ad here

griffinMerry Krismis! Geniet Rolbees se kick-ass Kersfees playlist!

Gooi Comment