Kom ons skop hierdie Maandag sommer kaalvoet in sy fokken ballas met kaklekker proper rock ‘n roll soos net Suid-Afrikaners dit kan opdis! Son Of Hawk is ‘n rock band wat op die oomblik nie lyk of hulle ‘n huis het tussen Pretoria en J-Bay nie, maar dit maak nie saak nie. Heine van der Walt, (guitar & vocals), Dale McHardy (guitar), Ashley Hilton Jacobs (bass) en Nathan Combrinck (drums) doen fokken netjiese werk!
Check hulle vibe uit op verlede week se epsiode van die Distilled sessions. Gaan haak die Facebook page ook en loop kokkenodge die vorige episodes as jy nog nie het nie…
Hierdie post is 224 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.