Demi Lovato se career het ageskop met Barney & Friends in 1992 en soos met meeste child actors van haar kaliber, het sy op die Disney Channel haar groot break gekry en die res van haar loopbaan daarop gebou. Shows soos As the Bell Rings, Sonny with a Chance en movies soos Campe Rock. Sy het daar ook dik buddies geraak met Selena Gomez en The Jonas Brothers. Naturally het sy een van hulle begin date ook en op die ou einde het sy self ook in ‘n music career se rigting ingeslaan. Popmusiek vibes.
Die arme girl het 8 jaar gelede gesukkel met bulimia en het professionele hulp gesoek. Sy was ook blykbaar into self harm en sowat ‘n maand terug het sy ook op drugs ge-overdose en het by ‘n rehab ingecheck.
Moeilike lewe om ‘n celeb te wees…
Tit-bits:
Sy kan klavier en kitaar jol
Demi het ‘n jonger sussie, Dallas en ‘n ouer half-sussie, De La Garza wat net so fokken mooi is.
Haar ma, Dianna De La Garza (Dianna Hart), was a Dallas Cowboys Cheerleader gedurende die 1982-1983 season. Sy was ook ‘n country recording artist en die tannie is ook heel aangenaam op die oog.
Demi Lovato se huis is hierdie week op die mark gesit as jy dalk belangstel om dit te koop. Dit gaan vir ‘n absolute bargain van $9,495,000.
Watkykjy staan op 3,092,344 post views in totaal sedert 1 November, 2019.