Pom Klementieff is ‘n French-Canadian actress wat in mid-80s in Kanada gebore is. Sy was tot onalngs toe nog relatief onbekend maar haar jy behoort haar nou al te siene gekry het in Guardian Of The Galaxies Vol. 2 en Avengers: Infinity War in die rol van Mantis. Jy sal haar ook weer in Guardians Of The Galaxy kan check waneer sy dieslfde rol vertolk in volme 3.
Tit-bits:
Haar pa was Russies en haar ma Korean. Haar ma het haar Pom genoem want dit klink soos die Koreaanse woorde vir “tier” en “lente”.
Sy is nogal unlucky – haar pa is dood toe sy 5 jaar oud was en haar oom en tannie het haar grootgemaak maar haar oom is dood op haar 18de verjaasdag. Sewe jaar later het haar broer selfmoord gepleeg op haar 25ste verjaarsdag.
Sy het ‘n befokte sin vir humor:
Watkykjy staan op 3,092,336 post views in totaal sedert 1 November, 2019.