Daar is ‘n nuwe kind op die straathoek en hopelik gaan hy vir ‘n rukkie rondhang en met die ander maatjies speel. Distilled is ‘n nuwe exciting weeklikse YouTube musiekreeks en feature elke week ‘n nuwe tipe van mini concert wat by Craft Exchange in Pretoria verfilm word. Daar word elke week ‘n Suid-Afrikaanse band of artist ge-feature wat die kans kry om drie songs van hulle keuses met ietwat van ‘n twist of ‘n nuwe flavour te jol en alles gebeur in een live take. Jy kan amper sê die songs kry kry ‘n unieke stipped down treatment. Of as jy nou tengies en folisofies wil raak kan jy dit deurtrek na die reeks se naam, Distilled en jouself slim hou en reken dis ‘n gedistileerde weergwave waarvan die essence oorbly. Fokken woah, man! Dis dan ook logies dat Mystic Boer Brandy die main sponsor van die reeks is. Dit pas lekker by die naam.Dis lekker om te sien hoe companies bietjie invest in die music scene om iets meer gereeld op die been te bring. Die ander sponsors wat betrokke is sluit in Canon Suid-Afrika (wat die klein kompakte Canon M6 mirrorless kameras voorsien vir die verfilming – check dit uit. Heavy bekostigbaar.), Mystic Boer Brandy (soos reeds genoem), Marshall Music wat elke week vir die band so bietjie geldjie in die hand stop vir die vertonings en Craft Exchange wat die venue sponsor. Daar is blykbaar ook iets in dit vir die viewers en subscribers van die show op ‘n latere stadium met dik pryse betrokke, so ons sal daardie info ook met julle kom deel sodra ons meer details uit die mense kan kry.
Gaan join solank die Distilled Sessions Facebook page sodat jy updates kan kry soos episodes live gesit word. Die eerste episode het reeds gister live gegaan en feature die ouens van WONDERboom. Kan jy glo dat die band al fokken 22 jaar lank aan die gang is? Hulle het ook onlangs die befokte nuus gekry dat hulle gaan open vir for Guns ‘n fokken Roses se Not In This Lifetime tour wat op 26 November jou gesig gaan smelt by die FNB Stadium.
Kokkenodge die eerste episode van Distilled. Ons is moerse excited om te sien wie volgende gaan feature en in watter rigting hierdie show gaan inslaan:
Watkykjy staan op 3,118,582 post views in totaal sedert 1 November, 2019.