Zef koning gevind op William Nicol. Hy het uit die Wesrand ontsnap.
Andre
Wiskunde is maar ‘n bliksem
Thelsa
Griffin en mede Zefspotters,
Ons loop dié kalant raak in Pretoria by die Golf klub nogal… Hy het selfs ‘n girl gekry wat bereid was om die gouelokkies Nissan saam hom te ry! 😂😂😂
Lamont
Hierdie klink na ‘n lekker jol in Klerksdorp
Magdil
Variasie op die doucheplate: ander hondkak dinge om met jou kar te doen.
Prof. Bokdrol
Lekker ballas!
Magdil
Place your ad here
Hierdie post is 1,194 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,101,778 post views in totaal sedert 1 November, 2019.