Rachael Taylor is ‘n hot, blonde Tasmanian devil. Sy het in die laat 90s deelgeneem aan Miss Teen Tasmania en dit gewen en kort daarna Sydney toe getrek op sestienjarige ouderdom om ‘n career in acting en modelling na te streef. Sy het in so paar Australiese TV-reekse (wat onbekend vir ons sal wees) gejol maar het uiteindelik haar breakthrough rol gekry in Transformers (2007) as Maggie Madsen. Jy kan Rachael Taylor deedae in die rol van Trish Walker te sien kry in die befokte Netflix hit series, Marvel’s Jessica Jones. Dis ‘n kaklekker reeks, so maak ‘n plan om dit te kyk.
Hierdie post is 614 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,545 post views in totaal sedert 1 November, 2019.