Star Wars fly Solo met hierdie nuwe fliek. Die kameramanne was seker nou moeg vir Han jobs, so toe tune hulle dis tyd vir bietjie aksie in die woestynvlaktes. Tussendeur die pew-pew en die kombuispanne wat deur die lug vlieg, dink ek dis nog steeds ‘n mal goeie western sonder Clint Eastwood. Die troebadoer van balhare en oë is ‘n goeie side-kick vir die jonger weergawe van die ultimate Indiana Jones van die galaxy, al is daar net hier en daar chicks in bikinis, dink ek nie dis so ‘n slegte ding om jou Astros en popcorn te gaan mix vir die movie nie…
As jy soos hierdie heros wil aantrek, slaan uit by Costume Castle in die Waterglen Shopping Center in Pretoria. As jy hier op Watkykjy op die regterkant kokkenodge, sal jy sien ons het ‘n poll wat vra oor mense met interesting jobs. Hierdie het vir ons interesting gelyk, so ons gaan hulle so bietjie promote vir ‘n rukkie. O ja, as jy die eerste persoon is wat by hulle ‘n outfit rent en tune jy het van hulle op Watkykjy gehoor, score jy ‘n double movie ticket by Costume Castle!
Facebook: https://web.facebook.com/costumecastlepretoria/
Twitter: @Costume_Castle
Instagram: https://www.instagram.com/costume_castle/
Website: www.costumecastle.co.za
Watkykjy staan op 3,084,120 post views in totaal sedert 1 November, 2019.