As jy lus is vir ‘n lekker pool party, kyk jy die mashup van Jackie Chan moves, lang messe wat swaai en kerrie seats in ‘n taxi waar die bestuurder deel moes wees van daai Mini-gang movie. Vir die lasse is daar tight spandex wat jou hero se ass enhance en die brasse het ‘n lekker kykie brunette wat sappig kan vry. Ek weet nie wat die deal is met Robocop-meets-die-WWE-baddie nie, maar ten minste het hy nie ‘n scope vir sy rifle nodig long distance nie. All en all dink ek dis ‘n lekker movie.
Girls, julle popcorn gaan vibrate en moet liewers nie slushpuppie bestel nie, want die fliek is witwarm!
As jy soos hierdie heros wil aantrek, slaan uit by Costume Castle in die Waterglen Shopping Center in Pretoria. As jy hier op Watkykjy op die regterkant kokkenodge, sal jy sien ons het ‘n poll wat vra oor mense met interesting jobs. Hierdie het vir ons interesting gelyk, so ons gaan hulle so bietjie promote vir ‘n rukkie. O ja, as jy die eerste persoon is wat by hulle ‘n outfit rent en tune jy het van hulle op Watkykjy gehoor, score jy ‘n double movie ticket by Costume Castle!
Facebook: https://web.facebook.com/costumecastlepretoria/
Twitter: @Costume_Castle
Instagram: https://www.instagram.com/costume_castle/
Website: www.costumecastle.co.za
Watkykjy staan op 3,084,464 post views in totaal sedert 1 November, 2019.