Albert Frost is hierdie week in Gauteng. In fact, hy jol vanaand (31 Julie) reeds ‘n befokte gig met ‘n klomp lekker guests by die Atterbury Theatre. Andre Kriel en Chris van Der Walt van die Black Cat Bones hom, sowel as Thubatsi Moloi van Urban Village join hom vanaad. Dis nou on top of Albert se regular band members, Jorik Pienaar op drums en Wouter Reyneke op bass, so pull in want hierdie shows is altyd tighter as Sannieshof se budget en harder as wiskunde. Die vibe begin 20:00.
Kry tickets hierso
Vrydag, 3 Augustus, kan jy Albert en vriende gaan uitcheck by The Barnyard in Rivonia (Chris van der Walt gaan die bass klap en Jonno Sweetman gaan die velle piets)
As jy die naweek lus is vir iets genuine baie, baie befok in die lyn van entertainment, skiet deur na die Dulstroom Country Festvial toe. Dulstroom is nie net een van die mooiste plekke in ons land nie, maar die line-up vir die dag is moerse lekker:
Crystal Park
Albert Frost
Jerry & The Bandits
Deon Bakkes & The Stolen Horses
Bad Peter
GunShot Blue
Later dieselde dag skiet Albert ook sommer deur na die Standard Bank Luju Food & Lifestyle Festival by House on Fire in Eswatini. By the way, Eswatini is Swaziland se nuwe naam. Ek moes dit gaan fokken google het… Stupitte asshole.
Al hierdie gigs en harde werk se inkomste is om Albert te help met sy internasionale gedeelte van die World Winter toer (shut up, Eswatini – jy is nie ‘n regte oorsese land nie). Oor so twee weke van nou af beplan hy om sy CanAfrican Tour aan te pak wat hom deur Europa en Noord-Amerika sal sien toer tot ongeveer middel Desember.
So, as jy local musiek op een van die hoogste internasionale vlakke wil beleef en ondersteun, probeer asseblief jou bes om ten minste een van hierdie shows by te woon.
Vir meer info en up-to-date nuus oor Albert se doen en late, check hierdie twee links uit:
https://albertfrost.com/pages/events /
www.facebook.com/albert.frost.music
Watkykjy staan op 3,092,709 post views in totaal sedert 1 November, 2019.