Enige budding movie critics en reviewers onder julle Watkykertjies? In plaas van ons usual Watkykjy review het ons besluit om die leisels aan julle te oorhandig vir hierdie outjie. Ietwat van ‘n sosiale eksperiment. Al wat ons jou gee, is die movie se description en so paar feite rondom dit. The rest is up to you. Gooi jou review sommer hier in die comments section.
Waaroor gaan dit? As hierdie nou op ‘n DVD was, sou daar min of meer so paragrafie agter op die cover gewees het:
Twee marabse uit die voorstede van Pretoria bewapen hulleself met basic handycams en ‘n brandende begeerte om movies te maak. Sowel as ‘n brandende begeert om alles aan die fokken brand te steek. PJ en Arra word deur ‘n warm bokkie by ‘n house party uitgenooi word om ‘n “agter die skerms” vibe op ‘n sci-fi movie set te shoot. Op stel is daar tansion, kak en hare en dit lei daartoe dat die brasse op die ou einde nie behind the scenses skiet nie, maar ‘n tipe behind the scense van behind the scense – Making of Making Of (MOMO. Of soos Arra dit noem – Afrikaans-punk-rock-sci-fi-meta-cinema wat ‘n liefdesbried vir die filmbedryf is.
Die tech specs:
Geskryf en directed deur Jaco Van Der Merwe, ook bekend as Bittereinder se frontman. Hy is ook ‘n film arts lecturer by Open Window, so as jy film daar gaan swot, is dit die oom wat vir jou gaan klas gee.
Kameramanne – PJ Kotze, Adriaan De La Rey en Jaen Kleynhans – hulle is ook die twee main karakters in MOMO, Arra en PJ. Ek weet nie wie Jaen is nie, maar ek neem aan hy is ‘n kameraman.
Actors
Pierre Van Pletzen. Hy is oubaas van 7de Laan en ook Peach Van Pletzen se pa. Peach is in Momo. Hy is ook in Bittereinder.
Kara du Toit – nie seker of sy ‘n actress is in regte lewe nie. Could be.
Bibi Slippers – het die naam al iewers gehoor maar is nie seker wat sy doen in regte lewe nie.
Musiek – probably deur Bittereinder en vriende gedoen.
Watkykjy staan op 3,064,443 post views in totaal sedert 1 November, 2019.