Sofia Jamora is basically ‘n real life mermaid sonder die visstert en het meer as genoeg van alles ontvang toe die vrou invent is 6000 jaar terug (dis mos hoe oud die aarde is) – boude, hare lippe, oë en tiete. Sy het verlede Sondag (6 Mei – ‘n dag voor my eie verjaarsdag) verjaar en is nou ‘n mondige 21-jaartjies oud. Haar home town is dieselfde as rock band, Incubus, wat van Calabasas, California af kom – daai ouens wat so 3 maande terug in SA kom jol het. Sofia is op die strand ontdek in haar bikini wat vreeslik baie sin maak…
#SulkeEilandGodin
#StrandGwapsie
Jy kan haar op Twitter en Instagram volg:
https://twitter.com/sofiajamora
https://www.instagram.com/sofiajamora
Place your ad here
Watkykjy staan op 2,227,229 post views in totaal sedert 1 November, 2019.