Die original Volksiebonnet
Chopper
Hey Griff,
Check hierdie absolute DOOS hier in Balitto! Drie parkings gevat met sy fucked-up Ford.
Cheers.
Jan
Kyk, meeste van julle sukkel vreeslik met Afrikaanse spelling en basiese konsepte. Waneer skryf jy dit as een woord en waneer is dit nou twee woorde? Hier is vir jou ‘n kort maklike lessie: normaalweg as dit een ding is, is dit een woord. Voorbeeld: ‘n koekie seep is seep in die vorm van ‘n klein reghoekige koeie waarmee jy jou hele lyf mee kan was, maar koekieseep is gemaak om jou gwap mee te skrop. Yes, jy kan natuurlik jou hele lyf ook daarmee was. Was net ten minste jou gesig voor iemand haar koekie daarmee was.
Griff
Moeg vir gewone kakboring frikadelle? Voer jou gesin feet loaf
Frikkie
Ed Sheeran, ontmoet Suid-Afrikaners in die overseas.
Adele
If you need little blue pills…
Gesien in Pretoria-Oos
Louis
Hierdie geld vir enige publieke kakhuis regoor Suid-Afrika. Van garages tot shopping malls.
DanBly om te sien dat kakhuiskuns nog springlewendig is in publieke kakhuise.
PS: die prentjie reg bo hierdie een was glad nie van toepassing nie.
*PPPRRRRrrrt!*
Griff
Is julle reg vir Oppikoppi??
*oentz-oentz-oentz-oentz*
Watkykjy staan op 3,084,327 post views in totaal sedert 1 November, 2019.