Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Andrew Dice Clay, die eerste comedian om Madison Square Garden in New York uit te verkoop, twee aande in ‘n ry! Dit was in 1990. Later dieselfde jaar het ‘n die lead rol gespeel in The Adventures of Ford Fairlane, ‘n absolute classic. Check bietjie of jy daai movie in die hande kan kry.
Hierdie post is 230 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,103,983 post views in totaal sedert 1 November, 2019.