Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van K.O.B.U.S. Soos die manne self rekekn: Unseen, unreleased, unartistic, unwatchable! Hierdie gem het onder die motballe gelê sedert 2001 en hier is die nou vir die Die Volk van Main om te geniet:
Hierdie post is 222 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,686 post views in totaal sedert 1 November, 2019.