Ag izit?
Andrew
Hi Griff,
Vrystaters op honeymoon gespot in ORTambo! Lekker zef om jou terug in SA te verwelkom met ‘n bietjie filosofie, woordanalise en creepy territorial pissings om die ander chicks jaloers te maak op die boerseun wat jou huidiglik vol piel pak in Mauritius.
Cheers
Annerman
Beteken dit sy het nul boobs?
Wesley
Geniet. Uit Oz.
Groete
Jacques
Yes Griff
Ek het hierdie speedfreak in Polonykwane gecheck net voor die Polony debakel.
Cheers
Jannas
Jis Griffin,
As jy nie ‘n R8 kan bekostig kan jy maar die A4 opf@k.
Janneman
RATM is die fokken shit!
Ben
Die tweedebeste ontgroeningsstorie op die web na die een op Watkykjy…
Heinrich
Moet nooit die krag van gebed op onderskat nie. Wag net asseblief jou beurt af.
Akkers
Watkykjy staan op 3,090,603 post views in totaal sedert 1 November, 2019.