#VuilbekVrydag. Tommy Cash – Surf (on her underwear)

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Tommy Cash, ‘n zefgat van Estonia wat in ‘n eenkamerwoonstel grootgeword het in die Kopli van Estonia se capital, Tallinn. Kopli is nie ‘n fancy buurt nie, maar hierdie tune is dik fancy. Surf daai onderklere straight in die naweek in!

Hierdie post is 19 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 530,075 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin#VuilbekVrydag. Tommy Cash – Surf (on her underwear)

Gooi Comment