#VuilbekVrydag. The Loophole – Garfunkel and Oates

In Vuilbek Vrydag deur griffin

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Garfunkel and Oates, ‘n folk music comedy duo. Hulle het ‘n loophole in die bybel gevind vir meisies wat graag hulle virginity wil behou – vang ‘n holnaai. Die bybel verbied dit nie!

Lekker naweek, en lekker gatseks, almal!

Hierdie post is 101 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,153,795 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffin#VuilbekVrydag. The Loophole – Garfunkel and Oates