Jy gaan nie ‘n fokken idee hê wie Holly Willoughby is nie, al lys ons al die Britse TV programme waarvan sy die presenter is. Dis een van daai tipes onderbroek-model-turned-presenter stories wat so tipies Brits is dat dit jou net sal verveel. Dis die tipe TV-persoonlikheid wat vir die res van hulle lewens die oggend variety programme sal aanbied. Goed soos Goeiemore Suid-Afrika. Dan word hulle oud en tree af en speel met hulle kleinkinders.
Daar is ook absoluut niks fout daarmee nie.

Hierdie post is 732 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,103,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.