Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Roy Chubby Brow, ‘n Engelse stand-up comedian wat nog aan die gang is op die rype ouderdom van 72. Jy het die nie geweet nie, maar Living Next Door to Alice (Who the Fuck is Alice?) is sy tune. Hierso is hy met sy vuilbek Santa Claus Song:
Hierdie post is 74 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,351 post views in totaal sedert 1 November, 2019.