Sup Griff,
Check hierdie Fourways tannie, sy mag dalk die kar gekry het, maar fokkol bestuurslesse.
Verder is daar nog ‘n paar wat ek onlangs gesien het.
André



Lekker Mini-Me!
Wesley

Ek het weer op die verkeerde kant van die “Joetjoep” beland…
Ray
Hoe zeffer hoe treffer. Gesien in Pietoria.
Jan
Wanneer ‘n creative persoon ‘n boring report moet invul.
Zoe

Bietjie van ‘n throwback so 8 jaar terug
Griff
“You only live ones” my broe. Fokken ones.
Jakes
Hoekom?
Riaan
Daai roeiboot op die dak is fokken vinniger as daai stuk kak met die vlerk
Fran
En toe speel hulle net so.
Cheers, Jan

Hierdie post is 759 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,634 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









