Dis fokken werid dat die blonde bombshell van Benoni nog in Warm Bokkies ge-feature het nie. Whaddagoose! Niemand weet nie wie sy is nie, so ons hoef haar glad nie aan julle bekende te stel nie. Almal weet dat haar ma haar pa doodgeskiet het in self-defence en almal weet dat sy haar Hollywood-career begin het danksy haar stint as tienermodel en opge-eindig het deur ‘n tantrum in ‘n bank te gooi. So kom ons deel eerder so paar dinge van Charlize wat so paar van julle dalk nie van sou weet nie:
Tit-bits:
Charlize Theron het ten minste al eenkeer Watkykjy gelees. Sy is die grootste Afrikaans actor in Hollywood en Watkykjy is die grootste Afrikaanse blog op aarde.
Sy score $2.5m elke jaar deur net ‘n Raymond Weil horlosie te dra.
Haar ma bly 2 minute van haar af in Los Angeles.
Sy het in 2017 $14m gemaak – dis ‘n halwe Nkandla.
Kaalgatkiekies van Charlize Theron het in May 1999 se uitgawe van Playboy Magazine verskyn. Sy was toe 23 jaar oud.
Sy was die tweede aktrise na Kim Basinger wat ‘n Oscar gewen het nadat sy in Playboy verskyn het.
Watkykjy staan op 3,118,588 post views in totaal sedert 1 November, 2019.