Abigail Spencer is suksesvolle Hollywoord skrywer, akkrise en producer vir beide TV en die big screen. As jy ‘n Grey’s Anatomy fan is het jy haar verlede jaar leer ken as Dr Megan Hunt. Andersins is ons seker jy ken haar rolle in Rectify, Suits, True Detective en Mad Men.
Tit-bits:
Abigail is op dieselfde dag in dieselfde jaar gebore as as haar Suits co-star, Meghan Markle – 4 Augustus, 1981.
Sy is verlangs familie van Princess Diana (Spenser) en haar laities, prince William en prince Henry. Laasgenoemde gaan wat met haar Suits co-star, Meghan Markle trou hierdie jaar in Mei. Maak daai family circle nog tighter.
Kathy Lee Gifford was op ‘n groot manier verantwoordelik vir Abigail se Hollywood sukses. Check hierdie vibe uit:

Watkykjy staan op 3,123,954 post views in totaal sedert 1 November, 2019.