Tulisa Contostavlos word hierdie jaar dertig en is ‘n Engelse singer-songwriter, aktrise en TV persoonlikheid. In die 2000s was sy deel dan die die groep N-Dubz saam met haar cuzzie, Dappy. Steeds in die musiekwêreld was sy in 2011 en 2012 ‘n judge op X-Faxtor. Maar eers terug by N-Dubs. Vergelyk nou hierdie pot poes met die lekker surpise aan die einde. Talent skip soms ‘n generation. Dis nogal heel fokken aaklig:
Tit-bits:
Tulisa het haar eie parfuumreeks genaamd The Female Boss ge-launch.
The Female Boss (wat ‘n kak naam), is ook een van haar byname, saam met T, Tula en TT.
Haar mamma is Irish en haar pappa is Greek Cypriot.
Haar ma was in die 80s n ‘n band genaamd Jeep, maar ons kon niks opspoor daaroor nie, maar check hierdie fokken shit uit – jy sal hierdie nie fokken glo nie: Haar pa, Plato Contostavlos, was op ‘n stadium deel van die Britse band, Mungo Jerry. Dis beslis die moeite werd om ‘n storie oor hierdie ouens uit die 70s te doen een of ander tyd. Check hierdie absolute fokken classic uit wat jy dadelik sal herken:
Watkykjy staan op 3,055,947 post views in totaal sedert 1 November, 2019.