As jy in die laaste odd sewe jaar die Marvel superhero craze gevolg het, het jy Scarlett Johansson in ‘n kakhuis vol movies gesien as Natasha Romanoff of Black Widow in al die Captain America, Avengers en Iron Man movies. Hulle is nou juis besig met Avengers: Infinity War se post-production waarin sy ook haar rol hervat. Jirre, kan iemand nog track wat met die movies se story lines aangaan of raak dit ook so fucked up deurmekaar soos Star Wars? Ag, dit maak nie retig saak nie. Sy is die mooiste vrou wat tans op planeet aarde woon.
Mens vergeet amper dat sy in movies soos Black Dahlia, Lost in Translation, The Island, The Other Boleyn Girl en Home Alone 3 was. Dis fokken 20 jaar terug en ook die kakste van die 3 movies in die reeks:
Tit-bits:
Sy het op ‘n stadium ‘n aptyt vir ouer toppies gehad. Sy het Benecio Del Toro ge-date wat 17 jaar ouer as sy was.
Sy het ‘n tweeling broer en sy is drie minute ouer as hy.
Sy het vir die rol van The Girl with the Dragon Tattoo audition maar het dit nie gekry nie omdat sy te mooi was. True story.
Ivanka Trump het bietjie haar kak verloor oor hierdie parody:
Watkykjy staan op 3,124,116 post views in totaal sedert 1 November, 2019.