Vir die eerste keer ooit hier op Woensdag se warm bokkies het ons iets wat net iets verskrikliks rym en ons dik chuffed daarmee soos ‘n laerskoolkind wat ‘n Melrose kasie in sy kosblik vind tydens eerste pouse. Ons bied aan: Ellen Hoog – Woensdag se warm bokkie met ‘n hokkiestokkie! Ellen is teen 1.64m net so Hoog soos soos jou average bokkie, maar sy is rats en swaai stokkie vir Nederland se nasionale hokkiespan. Sy lyk na ‘n moerse klomp fun:
*DISCLAIMER: Toe ons na die video gekyk het, het hy op 666 views gestaan. Prys Satan!
En nou vir so bietjie kaaskoptaal:
Vanaf het moment dat Ellen kon lopen liep ze met een hockeystick in haar hand. Op haar zevende begon ze officieel te hockeyen, bij Hockeyclub SCHC in Bilthoven, waar ze tot haar 21ste heeft gespeeld. Van 2007 tot mei 2017 speelde ze bij AH&BC in Amstelveen. In 2004, op haar 17e, maakte ze haar debuut bij het Nederlands elftal tijdens een vierlandentoernooi in Argentinië. Na talloze kampioenschappen, 233 interlands en 60 goals heeft Ellen besloten haar interland carrière te beëindigen.
Watkykjy staan op 3,073,788 post views in totaal sedert 1 November, 2019.