Hoe goed kan jy ‘n Portugeuse aksent naboots? Try om die volgende sin met daai aksent te lees: Jaqueline Carvalho se volle naam is Jaqueline Maria Pereira de Carvalho Endres en sy ‘n Brazilian volleyball warm bokkie wat in 1983 gebore is. OK, stop dit. Jy klink soos ‘n doos.
Jaqueline is deel van die Brazillian national team en sommer ook ‘n dubbele olimpiese kampioen – China in 2008 en Londen in 2012 (sommer goud geslaan).
Tit-bits:
Sy het sommer met ‘n Brazillian volleyballspeler getrou ook en hulle het ‘n 4-jarige laitie.
Daar is ‘n moerse awkies video van haar gemaak waar whoevever die video gemaak het haar probeer sexy lyk het deur haar ‘n perd te laat natspuit met ‘n hosepipe. Dis fokken sewe soorte cringe en haar smiles lyk of sy holkrampe het. Gaan soekdit self. Ons gaan dit nie vir jou wys nie. Kyk eerder na hierdie video van so paar volleyball highlights as jy ‘n fan van die sport is:
Watkykjy staan op 3,090,236 post views in totaal sedert 1 November, 2019.