Ons skryf hom maar soos wat Jack Parow hom spel (dis eintlik ‘boeppens’), maar hy loop lekker. Parow was nog altyd ‘n man vir die 80s nostalgie en porn was seker maar ook deel gewees van sy kinderdae. Die video is net-net kak genoeg gedoen om actually goed te wees en die tune self is nie te tos nie. Geniet hom, maar kyk hom maar eerder op jou foon as op jou PC screen by die werk. Daar word genaai dat die pixels spat.
Hierdie post is 709 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,801 post views in totaal sedert 1 November, 2019.