Ons gaan vandag so bietjie old school. Sandra Bullock het in amper 60 movies ge-act gedurende haar career. Dink maar aan movies soos Demolition Man, While You Were Sleeping, The Net, 28Days, Miss Congeniality, Murder by Numbers, Crash, Bravity en dies meer. Dan het sy ook ‘n verdere 14 produce of help produce. O ja, Oceans’ Eight kom volgende jaar uit en sy jol ‘n rol in daai movie ook. Sy het haar groot deurbraak gemaak met Speed (1994) en het in 2009 ‘n Oscar huis toe gevat vir haar rol in The Blind Side. Haar ma is ‘n Duitse antie wat opera gesing het en dit probably waar die interest in entertainment vandaan gekom het. Sy was op ‘n stadium die hoogs betaalde akrise in Hollywood.
Tit-bits:
Sy smaak perde stukken maar is allergies vir die outjies
Jy het moontlik al die scar op haar gesig gesien wat gewoonlik deur make-up weggesteek word. Sy het dit as kind gekry toe sy op ‘n klim neergeslet het in ‘n dam.
Haar ouma aan haar ma se kant was ‘n rocket scientist van Nuremberg, Germany.
Sandra Bullock praat vlot Duits, want dis actually haar huistaal, danksy mamma.
Watkykjy staan op 3,056,588 post views in totaal sedert 1 November, 2019.