Margot Robbie is ‘n Australiaanse bokkie wat in Queensland gebore is en op die Gold Coast grootgeword het. Haar eerste local break in die entertainment industrie het rondom 2008 gebeur toe sy ‘n rol in die Aussie soapie, Neighbours gekry het. Sy het so goed gedoen in daardie rol dat fans haar tydens ‘n Slipknot concert van alle plekke in die crowd herken het. Fokken weird. Wys jou net watse fokken nerds Slipknot fans is. In 2010 het sy die soapiewêreld vaarwel geroep en Hollywood toe gemove om werk te gaan soek. Sy het ‘n rol in Pan Am (2011) gekry maar dinge het begin opsien hier van 2013 af met The Wolf Of Wall Street, Focus, About Time, The Legend Of Tarzan en die rol waarvoor meeste mense haar ken – Harley Quinn in Suicide Squad.
Siende dat sy ‘n Aussie is, leer sommer so bietjie Ausie slang by haar:
Tit-bits:
Sy kan glo haar asem ophou vir ongeveer 5 minute lank – iets wat sy op Suicide Squat se set geleer het.
Voor sy die sex scene met Leonardo Di Caprio gepleeg het op The Wolf Of Wall Street, moes sy eers drie tequilas geklap het.
Sy het meeste van haar stunts op Suicide Squad sommer self gedoen.
Haar ouer boetie, Lachlan Robbie is ‘n stuntman.
Sy smaak van bike ry, surfing en DIY.
Watkykjy staan op 3,118,701 post views in totaal sedert 1 November, 2019.