Nou check, wanneer jy iets in aanhalingstekens gooi, beteken dit jy fokken quote iemand. Watter dom poes sal nou ‘n bottel toemaak met Prestik? Ek het gesê dis fokken “superglue”. En dis Griffin, nie fokken Griffen nie.
#AmatureHour #News24
Griff
Hierdie outjie gevang op Bredasdorp.
Morné
Huisgenoot is net so deur die kak soos News24. Hulle weet nie wat ‘n fokken skortsie is nie.WTF, StudpidSport?
Q
Afrikaanse popmusiek is poeskak
Dis ‘n baie netjiese uitvinding, Netwerk 24. Fokken mooi man.
FrikHierdie bra is nou nie juis Bethlehem se ster nie. Hoop jy kry jou pielstokke, poeltafel met suil en baar verkoop.
Tania
Nouma piele
Mot
Ek sê mos altyd die eerste stap is erkenning.
Ali
Watkykjy staan op 3,083,274 post views in totaal sedert 1 November, 2019.