So gepraat van “Park soos ‘n POES!”
Ek kon amper nie my fokken van daar inkry nie.
Enjoy!
Frans
Liewe Heksie fokken maak uit van…
Klink my die klomp Emailers het mekaar be-pis oor iets…
Oupa, Snor City
Piet Skille
Wie dink hierdie mense is hulle? Die draadtrek polisie? Of is dit Gretha Wiid se bakkie?
(In Potchefstroom gesien)
Mignonne
As jy stroopsoet was het jy maybe ‘n kopkou gekry…
Die brasse makeer ‘n ‘d’
Jacques
Klerksdorp gooi alweer met ‘n Opel Turbo badge opnsy turbo GTi.
Peace
Steven
Wens ek het ‘n superbike gehad om te ruil.
Altus.
Zef Spotted
Kyle
Huh, wie fokkin hekel n wheel cover? Lekker zef in Mosselbaai
Christian
Die “my ma is my beste vriendin” starter pack
Watkykjy staan op 3,124,677 post views in totaal sedert 1 November, 2019.