Die thinking man’s superhero los hierdie week weer ‘n probleempie op – ‘n kwessie van oorgewig. Subscribe om die nuutste epsiodes te ontvang asook om die kans te staan om 1 van 5 screen prints te score van die eerste comic. Dis ‘n fokken nice print en die size is A2 (420 x 594 mm).
SUBSCRIBE
Hierdie post is 202 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,599 post views in totaal sedert 1 November, 2019.