So, jy het besluit dis tyd om next level te gaan en jou nuwe girl Oppikoppi toe te vat vir ‘n naweek van mayhem in die bosveld met live tunes en drie nagte van party party party? Wel, hierdie kan ‘n goeie besluit wees as jy nou mooi aandag gee en tips vang om hoe om dit af te pull, dalk selfs ‘n knippie te score en nog steeds dieselfde girlfriend te hê aan die einde van die naweek…
Jou girl wil warm slaap, warm stort en in ‘n skoon kakhuis met die bruinbeer loop worstel. Sy wil ook daai mooi nuwe Samsung vol gecharge hou om selfies te post op julle nuwe shared Facebook account (ag julle!!1!) voor die foon die tweede aand uit haar gatsak kont en in die mosh pit verdwyn. Jy kan, soos die meerdeheid prawns, so vroeg as moontlik ry op die eerste dag om die kieftste spot te kry waar jy jou vuurtjie gaan maak, maar jy weet jou tent is poes dodgy. Daar is altyd ‘n fokken paal missing, jy het nog nooit tentpenne gehad nie en jou camping skills is nie naastenby so goed soos jou holswaai skills nie. Doen jouself ‘n moerse guns – los al jou camping kak by die huis en doen die een ding wat jou naweek se sukses-rate met 60 punte gaan opstoot: bespreek vir jou ‘n double-sharing tent by die famous Kreef Hotel! Nou is jy in die pound-seats, pappie! Kreef Hotel is die pioneer wanneer dit by luxury camping kom sover dit festivals aanbetref en hulle doen dit al die langste van almal in hulle veld in Suid-Afrika. Letterlik in die veld. Hulle fokken ken hulle shit. E-mail gerus vir Tania by tania@kreefhotel.co.za en sy sal jou booking experience pynloos maak. Tune haar jy het van hulle op Watkykjy gelees. Maybe los hulle vir jou ‘n chokkie in jou tent?
Sodra jy deur die Oppikoppi hek is, ry jy 300 meter en arriveer by die befokste opslaanhotel wat jy nog ooit kon opdroom. ‘n Doringvrye pad tot by reception, smooth check-in en porters wat jou tasse vir jou reguit na jou tent toe vat terwyl parking security jou help om jou kar veilig te park. Kry ‘n dop by die bar, beplan jou musiekprogram en stap die 200 meter tot by die main entertainment area, reg langs Kreef Hotel se hek.
As jy laataand jou pad terugvind, brand die bonfire nog hoog. Daar is musos en jams wat gereeld uitbreek om die vuur. Hulle bottomless bacon buffet breakfast is net wat jou babelaskoppie nodig het nadat jy ‘n steaming hot shower gevat het. Surprise live tunes by breakfast kry jou in die mood vir die volgende dag. Met Kreef Hotel as jou home base is jy naby genoeg om terug te slip tent toe vir ‘n knippie of ‘n baadjie. Tog is jy ver genoeg om bietjie te gaan chill as die musiek en party vir jou te veel raak soms en niemand sal jou kak steel nie. Jy hoef fokol tente op te slaan of ‘n kamp te probeer beveilig tussen die massas nie. Die beste van alles is dat jy die laaste dag net in jou kar kan klim en kan fokof. Jy’t basies fokol om op te pak nie.
Join die Facebook page vir nog info:
https://www.facebook.com/KreefHotel
Check bietjie hierdie video om die plek se gees te beleef. Jy sal nie spyt wees nie. Probably ook nie nie spuit wees nie.
Watkykjy staan op 3,091,346 post views in totaal sedert 1 November, 2019.