Hierdie beter bedeelde weergawe van Paris Hilton is in die mid-80s in Portland, Oregan gebore. Haar eerte job was as ‘n sales rep vir swaar konstruksiemsjienerie en daarna het sy straight by Hooters gaan werk terwyl sy besigheids-what-what geswot het. Maar Hooters. Want blond, want tiete. In 2006 was sy Julie se Playmate of the Month en in 2007 het sy die ti(e)tel van Playmate of the Year opgeraap. Sy is egter ‘n tawwe toffie, want sy het al deelgeneem aan Ninja Warrior en is deesdae ietwat van ‘n professionele pokerspeler. O ja, en sy het so bietjie topless gaan travel. Nog kiekies hierso. Sy is bietjie van ‘n willewragtig…
Jy kan hier hierso stalk op Twitter: https://twitter.com/saraunderwood en jy kan haar hierso stalk op Instagram: https://www.instagram.com/saraunderwood/. Die Instagram account alleen sal jou besig hou vir so paar weke…
Watkykjy staan op 3,110,464 post views in totaal sedert 1 November, 2019.