Dit wil voorkom of ons deesdae al hoe meer Britse gooses op die interweb uitkrap. Dit wil voorkom of almal van hulle een of ander show aanbied of Dancing With The Stars doen of iets uit te waai het met I’m a Celebrity…Get Me Out of Here! Britse glamour is maar dieselfde as Suid-Afrika se glamour. Sulke B-list vibes. Jy kan meeste ‘celebs’ lank ‘n pleb op ‘n aerie sit en die pleb sal nie weet weidefok dit is nie. Hy sal probably net skiem “Jirre, ek het langs ‘n mooi chick op die Mango vlug na P.E. gesit. Gelukkig was die tray af gewees om my bonder weg te steek.
Hierdie week se (Britse) Bokkie is Jorgie Porter. Sy het een of ander rol vertolk in die Britse reeks Hollyoaks en het deelgeneem aan Dancing On Ice en… drum roll… I’m a Celebrity…Get Me Out of Here!
Tit-Bits:
In ‘n epsiode van laasgenoemde moes sy en ‘n ander goose kameellip en krokodilpiel vreet. Wat ‘n fokken combo. Jirrrrrrr: Geniet hom:
Watkykjy staan op 3,089,799 post views in totaal sedert 1 November, 2019.